Name
Die skaars en beeldskone Admin Bewer
Date & Time
Thursday, August 9, 2018, 9:30 AM - 10:30 AM
Description
Jy het uiteindelik die offisiele G Suite for Education Administrator titel, maar wat nou? As ‘n GSFE Admin, maak Google jou lewe makliker deurdat jy al die dienste en instellings vanuit een sentrale plek kan bestuur. Sluit by ons aan vir ‘n inleidende sessie waar ons meer leer oor die fyner besonderhede van die Google Admin Console. ‘n Paar van die merkwaardige onderwerpe wat ons na gaan kyk, sluit in: Die skep van Organisasie Eenhede, skep en bestuur gebruiker rekeninge, die op stel van e-pos groepe, sie toepassing van basiese instellings, gebruiker berigte vir monitering en die oplossing van basiese probleme.
Location Name
Room 36
Full Address
South African College High School
30 Main Street
Newlands
Cape Town Western Cape 7700
South Africa
Session Type
General
Level
Beginner
Audience
Technical
Strands
Engaged Community, Technical