Name
Skep 'n outentieke gehoor vir leer deur Seesaw
Date & Time
Thursday, August 9, 2018, 2:15 PM - 3:15 PM
Description
Wens jy dat jou leerders meer moeite in hul werk wil insit, al is dit nie vir punte nie? Gee hulle 'n egte gehoor! In hierdie praktiese sessie sal deelnemers leer hoe om die Seesaw platform te gebruik om aktiwiteite te skep vir leerders wat hul betrokkenheid in die leerproses verhoog, asook hoe om werk te deel met hul klasmaats, familie en die wêreld - alles in 'n veilige en gebruikersvriendelike omgewing. bit.ly/lisaparrock2018
Location Name
Room 36
Full Address
South African College High School
30 Main Street
Newlands
Cape Town Western Cape 7700
South Africa
Session Type
General
Level
Beginner
Audience
Middle, Secondary
Strands
Empowered Teachers, Student Agency